God se Woord VARS vir jou Vandag
JOU DAAGLIKSE GRATIS OORDENKING Wil jy graag direkte toegang tot VARS hê? Dit is ‘n daaglikse e-oordenking van 3 minute om jou te help om dieper in God se Woord en nader aan Jesus te kom. Elke oordenking bevat ‘n kragtige Bybelvers, met ‘n paar woorde van inspirasie, hoop en aanmoediging wat daagliks per e-pos na jou slimfoon, tablet of rekenaar gestuur word. Jy kan na die klank luister of die teks lees. Dit gaan alles daaroor om jou te help om God se stem te hoor, sodat jy in ‘n ryk, dinamiese en kragtige verhouding met Jesus kan leef. God se Woord in Afrikaans. Vars, vir jou, elke dag.
Podcasting since 2020 • 2092 episodes
God se Woord VARS vir jou Vandag
Latest Episodes
Wanneer Jesus Aanstoot Gee
Johannes 6:66-69 Hieroor het baie van sy dissipels omgedraai huis toe en nie meer saam met Hom gegaan nie. Toe vra Jesus vir die twaalf: “Wil julle nie ook weggaan nie?” Simon Petrus het Hom geantwoord: “Here, na wie toe sal ons gaan? U ...
•
Season 26
•
Episode 3508
•
2:55
Ek Is Alweer Reg?
Lukas 11:35 Pas dus op dat die lig in jou nie donker is nie. Het jy al ooit teruggedink aan 'n besluit wat jy geneem het wat op daardie oomblik reg gevoel het? ‘n Besluit waarvan jy absoluut seker was dat dit reg was, maar la...
•
Season 26
•
Episode 3507
•
2:49
In Jou Eie Tronk?
Matteus 11:6 En gelukkig is elkeen wat nie aan My begin twyfel nie.” Het jy al ooit op 'n punt gekom waar jy gedink het: "As God my regtig liefhet, sou Hy dit nie toegelaat het nie"? Wanneer gebede onbeantwoord lyk e...
•
Season 26
•
Episode 3506
•
2:56
Fan Mail
ROMEINE 12:1
South Africa